Ses Ewige Waarhede om Elke Dag te Onthou (Six Eternal Truths to Remember Each Day)
article
‘n Skokkende ding het onder moderne Christene in die Westerse wêreld gebeur. Baie van ons dink en tree uit gewoonte op asof daar geen ewigheid is nie — of asof wat ons in hierdie huidige lewe doen geen verband het met die ewigheid nie.