
Die Hemel: Bybelse Antwoorde op Alledaagse Vrae (Heaven: Biblical Answers to Common Questions)
article
In vervloë tye het God se volk ʼn bron van krag en perspektief gehad waarmee ons deesdae grootliks onbekend is: die Hemel. Dit was die middelpunt van hul bestaan en het rigting gegee aan hulle lewens. In samelewings van ons dag het die Hemel uit ons gesigsveld verdwyn.